Halloween Dance 2010

Harry Aucamp, Miemie van Deventer, Ilse-Marié Eksteen
Harry Aucamp en Miemie van Deventer was die Danspaar van die Aand. By hulle staan Ilse-Marié Eksteen, Mej Pietersburg 2010